Anoniem

Baie dankbaar date ek ‘n 2de kans gegun is. Adri en Elize het elke tree van die pad saam met my gestap. Hulle het vir my Engele op aarde geraak, en Huis Jabes, ‘n veilige vesting.